Ons nooi jou om 'n paar tree saam te stap op 'n reis
na 'n LEKKERDER HUWELIK!!
WIE MOET HIERDIE NAWEEK BYWOON ......
Is jy gelukkig getroud en dol tevrede met jou Huwelik en soek nog meer.....
of krap julle partykeer en verstaan nie wat nou werklik aangaan nie.....
of voel jy partykeer dat daar dalk iets is wat julle mis en weet daar moet nog wees....
of...wil jy dalk nog 'n paar geheimpies van die liefde weet.....
OF DALK is julle op die punt om te trou
DAN IS HIERDIE NAWEEK VIR JULLE!!!
WAT BIED ONS JOU??
Stel jy belang?
Franci en Wihann nooi julle uit om saam met hulle
te kom kuier vir 'n naweek vol
PRET, AVONTUUR, ONTDEKKINGS
en sommer nog vele meer. Kontak ons vir 'n NAWEEK wat jou HUWELIKS LEWE en dié van jou GESIN radikaal sal verander!!! HUWELIKSVERRYKINGS NAWEEK 2 & 3 SEPTEMBER 2011 Venue : IHT Hotel School - Aanwysings Kostes : R380.00 per paartjie. P.S. Moenie dat kostes jou afsit nie; gesels met ons oor borgskappe. | ![]() Pastoor Franci van Zyl-Nel - franci@powerhouse.co.za Wihann Nel - wihann@live.com Kontak ons gerus vir enige navrae Franci : 084 626 2264 of Wihann : 084 9999 588 Besprekings vir naweek kan by Anzel gedoen word by TEL : 021-914 0799 of deur die besprekingsvorm in te vul en te faks na : 086 626 8802 SIEN JOU DAAR!!! |
.jpg)